“Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem.”
2 Korinthiërs 6:17 (AFR33/53)
Category Archives: Waarop voed jy?
Suurdeegbrood
“‘Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.’ Toe het hulle begryp dat Hy nie gesê het dat hulle moes oppas vir die suurdeeg van die brood nie, maar vir die leer van die Fariseërs en Sadduseërs.”
Mattheus 16:6,12 (AFR33/53)
Misbruik van die Brood van die Lewe
“Waarom doen julle al die moeite om My te volg? Dit is definitief nie omdat julle God in My dade raakgesien het nie. Nee, julle doen dit maar net omdat Ek vir julle kos gegee en julle lekker geëet het.”
Johannes 6:26 (DB)
Vrug van die bose boom
“Hulle het toegelaat dat die god van hierdie donker wêreld hulle blind maak. Omdat hulle nie glo nie, is hulle lewe nou pikdonker. Daarom sien hulle nie die lig wat die goeie nuus oor Christus in mense se lewe bring nie.” 2 Korintiërs 4:4 (DB)
Geestelike hongerte
“Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.”
Mattheus 4:4 (AFR33/53)