Om die nuutste boek te lees, laai gerus die pdf af… Indien jy belangstel om ‘n fisiese boek in jou hande te hê, kontak my gerus by sonneblomsaadjies33@gmail.com
Monthly Archives: December 2018
Soek die Koning se hart
“… die Here deursoek al die harte, en Hy verstaan elke versinsel van die gedagtes. As jy Hom soek, sal Hy Hom deur jou laat vind.”
1 Kronieke 28:9 (Afr. 33/53)